Vorms en Dokumente 

 

 

Kliengroep Bybelstudie: "Ons is op 'n Missie"

 

 

Jeug inskruwingsvorms

 Kliek hier om die volgende vorms in "pdf-formaat" af te laai:

  1. Junior kategese inskrywingsvorm
  2. Senior kategese inskrywingsvorms
  3. Kinderkerk piekniek vorm
  4. Kleuterkerk inskrywingsvorm 

 

 

 

Nuwe lidmate

Indien u 'n nuwe lidmaat binne die gemeente is vra ons dat u asseblief hierdie vorm invul. Die vorm word hier afgelaai. Vul asseblief die vorm in en handig dit by die kerkkantoor in of gooi dit in die kollektesakkie tydens enige van die eredienste.

 

 

Doopvorms

Indien u u kind ten doop wil bring kan u die onderstaande vorm invul en so gou moontlik aan die kerkkantoor besorg. Kyk asb na hierdie vorms, vir al die doopdatums / prosedures en registrasie inligting. Vir verdere navrae is u welkom om die kerkkantoor te kontak. 

 

 

 

Midweek Nuus

Ons wil graag op 'n gereelde basis met jou kommunikeer. Lidmate wat nog nie 'n weeklikse Midweek Nuusbrief ontvang nie, moet asseblief die volgende vorm invul sodat ons die weeklikse midweek boodskap aan jou kan stuur.

 

 

 

Persoonlike Inligting Opdatering

Indien daar enige van jou bestaande inligting verander het, kan jy vir ons jou nuwe inligting stuur deur die onderstaande vorm in te vul.

  

Lidmate Inligting

 

 

 

Gebedsversoeke

Vul gerus die onderstaande vorm in, indien u 'n gebesdversoek wil deurgee.

Gebedsversoek