Pastorale Sentrum (www.mosaiek.net)
Sertifikaat -Kursusse vir 2012
Deur die loop van 2012 word daar verskeie
kursusse aangebied. Vul onderstaande vorm in om te registreer vir die eerste kursus: "Narratiewe Pastorale Berading (Vlak 1). Indien u enige navrae het is u welkom om Dr. Jean
Strydom te skakel by 083 572 4886.
|