Mosaiek Sentrum (www.mosaiek.net)

Mosaiek

 

By hierdie sentrum is dit ons doel om mense vanuit ‘n Christelike perspektief te beraad en te begelei na genesing asook toe te rus om voluit te leef.

 

 

 

Terapeutiese dienste wat gelewer word

  

Dienste Spelterapie vir kinders Dienste "Life Skills" vir tieners
Dienste Huwelik- en Gesinsterapie Dienste Forensiese assessering
Dienste Egskeidingsberaad Dienste Rouberaad
Dienste Sterwensbegeleiding Dienste Trauma Intervensie
Dienste Individuele Terapie Dienste Verhoudingsprobleme
Dienste Huweliksvoorbereiding Dienste Bindingsterapie
Dienste Tienerterapie Dienste Opleiding en Toerusting
  

   

Terapeute 

 
Dr. Jean Strydom
 (BA, BD, MDiv, PhD)

083 572 4886

 

Dr Stephna Lubbe  (BA, MA, PhD) 
082 449 8998

 

Daar word van tyd tot tyd gebruik gemaak van ander terapeute indien 'n spesifieke behoefte ontstaan.

 

Ander projekte vanuit Mosaiek Sentrum

Die doel van die sentrum is meer as om net mense te beraad, maar ook in hulle fisiese nood by te staan. Verlede jaar het ons meer as R450 000 spandeer om mense te help en 'n verskil in hulle lewens te maak.

Projekte waarby die sentrum betrokke is: (Indien jy betrokke wil raak by een van die projekte of meer inligting wil hĂȘ, kontak jean@ngnelspruitsuid.co.za

  1. Hulpbehoewende lidmate binne die gemeente
  2. Belfast Kinderhuis
  3. LaeveldRus ouetehuis
  4. Dullstroom sentrum vir epilepsie
  5. Huis Betlehem
  6. Nelspruit Gemeenskapsforum
  7. Koskas en Klerekas projek van die gemeente
  8. Waterval Boven ouetehuis
  9. Lelievlei in Lydenburg
  10. Blanke nedersetting by Rocy's Drift
  11. Suid Sorg Saam (Gelei deur Gideon du Plessis en Dave Ellis) 

 

Opleidingsgeleenthede en kursusse

Kyk by Pastorale Kursusse en Bybelskool