Kleingroepe

 

 

Deur die jaar word daar reekse beskikbaar gestel om binne die kleingroepe te hanteer. Die nuwe reeks is: "Ons is op 'n Missie".

 

 

Indien u by 'n kleingroep wil inskakel kan u net die onderstaande vorm invul en ds. Louis sal u kontak.

 

Ek / Ons wil graag by 'n Kleingroep inskakel
Vul die onderstaande inligting in, indien u by 'n kleingroep wil inskakel en ds. Louis Pienaar sal u kontak.