Gebed
- Woensdae 06:00 Mannebiduur in konsistorie
-
Vrydae 10-11 Stilgebed in kerk vir herlewing
-
Sondae 8:00-8:20 Voorbidding vir die erediens in die Bo-vertrek
-
Sondae na afloop van die oggenddiens in die Bo-vertrek.
Die Bo-vertrek
Die Bo-vertrek Gebedskamer is elke dag
beskikbaar. Die sleutel vir die gebedskamer is by die kantoor beskikbaar. U is welkom om ‘n
afskrif vir u gerief te maak.
Week van gebed
Die gemeente se jaarlikse week van gebed vind in
Januarie plaas.
Gebedsketting
Indien u voorbidding deur die gebedsketting
verlang, kan u met Susan Minnaar in verbinding tree by 744 9323 / 083 625 8445. Vir siekes en
hospitalisasie kontak asseblief ook met een van die leraars of die kerkkantoor.
|