Bybelskool (www.mosaiek.net)

 

Mosaiek

Sertifikaat -Kursusse vir 2012

Kliek hier om die inligting af te laai

Dit is met groot opgewondenheid dat ons by Nelspruit-Suid 'n Bybelskool begin. Die doel daarvan is om mense wat 'n behoefte het aan 'n dieper kennis van die Bybel, toe te rus. By die Bybelskool word daar deur die loop van 2012 verskeie kursusse aangebied. Hierdie kursusse is 'n moet vir elke persoon wat wil erns maak met die Bybel en Teologie.

Indien u wil registreer vir die eerste kursus: "Inleiding tot die Ou Testament en Teologie" is u welkom om die onderstaande in te vul en ons sal sodra ons u inligting ontvang het vir u meer detail aangaande die kursus aanstuur. Vir navrae kan u ook Dr. Jean Strydom kontak by 083 572 4886.

 

Registreer vir Bybelskool kursus
Die volgende kursus waarvoor u hier kan registreer is: "Inleiding tot die Ou Testament en Teologie"