Pastorale Sentrum (www.mosaiek.net)
DivorceCare & DivorceCare 4 Kids
Kursus
Daar is so baie mense wat deur die pynlike proses van egskeiding gegaan het, of wat tans besig
is om deur die proses te gaan. Ons gemeente bied ‘n 8 - 13 week lange kursus aan om mense te help wat deur ‘n
egskeiding gegaan het, of wat tans daardeur gaan. Bring gerus u kind/kinders om die DivorceCare 4 Kids-kursus
ook by te woon.
Begin: Woensdag 8 Feb 2012 om 18:30 in die Konsistorie van NG
Nelspruit-Suid.
Koste vir DivorceCare kursus beloop R200,00 per persoon
Koste vir DivorceCare 4 Kids beloop R50 vir die eerste kind en indien
meer as een kind in die gesin is, is daar 'n vaste koste van R100 vir al die kinders saam.
Betaling: By die kerkkantoor of Internet Inbetaling Rekeningnaam: NG Kerk Nelspruit-Suid
Rek nr: 1070 580 051
Takkode: 334 252 ABSA Nelspruit
Verwysing: DC en jou Van (Vir DivorceCare kursus)
Verwysing:DC4Kids en jou Van (Vir DivorceCare 4 Kids)
Navrae: Debbie Struwig 083 454 0789
U kan op die volgende wyses registreer:
-
Sms "DivorceCare" na 083 454 0789
-
Sms "DivorceCare 4 Kids" met die getal kinders wat die kursus sal bywoon na 083 454
0789
-
Besoek NG Nelspruit-Suid se kerkkantoor by Ehmke 93 (7:30-12:30)
-
Registreer hieronder direk op die webwerf
|